Kunstedagboek |
| September 2010 | | 15 | Drama : | Produksie: Lusistrata
Dramaturg: Aristophanes
Verwerking & vertaling: P. J van Rensburg
Regisseur: Stephanie Brink
Venue: Wynand Moutonteater
Datums & tye:
15 – 17 September om 19h30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Vir blokbesprekings van 10 of meer mense kan ... | | 10 | Music : | Odeion Lentefees 2010
Departement Musiek nooi jou vriendelik uit om die koms van die lente met musiek te vier! Bespreek nou om die drie gratis Lentefeeskonserte by te woon. Skakel Ninette Pretorius vir plekbespreking (tel. 051 - 401 2504).
Jazz Cool ... | | 8 | Drama : | Produksie: Bobaas van die Boendoe
Dramaturg: A.P Brink
Regisseur: Nico Luwes
Venue: Scaenateater
Datums & tye:
08 September 2010 19h30
09 September 2010 19h30
10 September 2010 19h30
11 September 2010 10h30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Vir blokbesprekings ... | | 6 | Drama : | Produksie: Doortjie se stert. (A)
Dramaturg: Ilne Fourie
Regisseur: Pieter Venter
Venue: Rehearsal Room (Scaenateater)
Datums & tye:
06 September 2010 15h00
07 September 2010 10h00
08 September 2010 10h00
09 September 2010 10h00
10 September 2010 11h00 & 18h00
... | | 2 | Music : | FSSO Simfoniekonsert
Donderdag 2 September 2010
Odeion
19:30
Solis: Doug Masek (saksofoon)
Dirigent: Brandon Phillips
Die eerste Muzik@UFS konsertreeks word op Donderdag 2 September deur die Vrystaatse Simfonieorkes onder leiding van Brandon Phillips met ‘n uiters interessante program afgesluit. Op ... | | Augustus 2010 | | 30 | Music : | Meestersklas en Individuele Lesse
Prof. Niel Immelman
Die UV Departement Musiek bied ‘n klaviermeesterklas deur prof. Niel Immelman van die Royal College of Music (London) aan. Die klas vind op Maandag, 30 Augustus, vanaf 14:00 – 17:00 op die Odeion ... | | 26 | Music : | Vassily Primakov – klavieruitvoering deur bekroonde Russiese pianis
26 Augustus 2010
Odeion
19:30
Daar is onlangs in die Deseret News (Salt Lake City) na Vassily Primakov verwys as “…a pianist's pianist. He is a giant of the keyboard.” Sedert die ... | | 5 | Music : | London Song Circle
Erica Eloff (sopraan)
Margriet van Reisen (mezzo)
Mark Nixon (klavier)
5 Augustus 2010
Odeion
19:30
Die London Song Circle, bestaande uit Suid-Afrikaans gebore sopraan, Erica Eloff, Nederlandse mezzo-sopraan, Margriet van Reisen en bekroonde kamermusikus en begeleier, Mark ... | | 4 | Music : | Etensuurkonserte
Woensdae 4, 11, 18 Augustus; 8, 22 September 2010
Odeion
13:10 – 13:50
Departement Musiek nooi u vriendelik uit na ‘n reeks Etensuurkonserte gedurende Augustus tot September 2010.
4 Augustus
Anchen Froneman (klavier)
Andante Favori (Beethoven) & Sonate in ... | | July 2010 | | 29 | Music : | Mark Uys
Bernhard Gueller
FSSO Simfoniekonsert
Donderdag 29 Julie 2010
Odeion
19:30
Solis: bestaan
Die Vrystaatse Simfonieorkes onder leiding van Bernhard Gueller open die eerste Muzik@UFS konsertreeks met die Simfonie no. 29 in A majeur (Mozart), Variasies op ‘n tema ... | | 19 | Music : | Skemerkonserte
Maandae 19 Julie; 2, 16, 23, Augustus; 6 September 2010
Odeion
18:00
Departement Musiek nooi u vriendelik uit na ‘n reeks Skemerkonserte gedurende Julie tot September 2010.
19 Julie
Dana Cillier (klavier)
Ballades 1 – 4, Sonate Nr. 2 ... | | May 2010 | | 19 | Drama : | Produksie: Kinkels inni Kabel
Dramaturg: André P. Brink
Regisseur: Nico Luwes
Venue: Scaenateater
Datums & tye:
19 Mei 2010 19h30
20 Mei 2010 19h30
21 Mei 2010 19h30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Blokbesprekings van 10 of meer mense ... | | 15 | Music : | Haydn Nelson Mis (Missa in angustiis, Hob.XXII:11)
15 Mei 2010
Anglikaanse Katedraal (St. Georgesstraat)
19:30
Dirigent:
Lance Phillip
Soliste:
Young-Hee Oh (sopraan)
Matildie Thom Wium (mezzo)
Peet van Heerden (tenoor)
Michael Ramatla (bas)
met
cantando@bloem (koorleier: Bouwer van Rooyen)
UV ... | | 13 | Drama : | Produksie: The Emperor’s New Clothes (E)
Regisseur: Karabelo Lekalake
Asst Regisseur: Daniel Wolmerans
Venue: Rehearsal Room (Scaena-teater)
Datums & tye:
13 Mei 2010 11h00
14 Mei 2010 11h00
15 Mei 2010 11h00
17 Mei 2010 11h00
18 Mei 2010 11h00
... | | 12 | Drama : | Produksie: The Crucible (E)
Dramaturg: Arthur Miller
Regisseur: Gerben Kamper
Venue: Wynand Mouton Theatre
Datums & tye:
12 Mei 2010 19h30
13 Mei 2010 19h30
14 Mei 2010 19h30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Vir blokbesprekings van 10 ... | | 9 | Music : | Kovsie Strykensemble
9 Mei 2010
Anglikaanse Katedraal (St. Georgesstraat)
16:00
Dirigent:
Anmari van der Westhuizen
Soliste:
Carmi Nel (viool)
Paul Loeb van Zuilenburg (trompet)
Program:
Antonio Vivaldi – Konsert vir viool en strykers, Op. 3 Nr. 6 in a ... | | 6 | Drama : | Produksie: Nommerpas
Woordkuns program
Regisseur: Stephanie Brink
Venue: Scaena-teater
Datum: 06 Mei
Tyd: 19h00
Gratis vertoning
Kleurvol, roerend, snaaks en uiters vermaaklik! Tailor Made/Nommerpas bied die graad 12 voorgeskrewe gedigte in ‘n woordkunsprogram vir elke matriekleerling aan. Hetsy Engels, Afrikaans ... | | April 2010 | | 21 | Music : | Etensuurkonserte
Woensdae, 21, 28 April & 5, 12 Mei 2010
Odeion
13:10 - 13:50
Departement Musiek nooi u vriendelik uit na ‘n reeks Etensuurkonserte gedurende April en Mei.
Aangesien die foyergedeelte van die Odeion tans onder konstruksie is, word konsertgangers ... | | March 2010 | | 23 | Drama : | Produksie: Plaasvervangers
Dramaturg: Pieter Fourie
Regisseur: Stéphanie Brink
Venue: Wynand Moutonteater
Datums & tye:
23 Maart 2010 19h30
24 Maart 2010 19h30
25 Maart 2010 19h30
26 Maart 2010 19h00
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Vir blokbesprekings van 10 ... | | 22 | Music : | Talisman
Maandag, 22 Maart 2010
Odeion
20:00
Die Departement Musiek nooi u vriendelik uit na ‘n konsert deur die Amerikaanse a capella groep, Talisman. Talisman is ‘n groep sangers van die Stanford Universiteit in Kalifornië (VSA). Hierdie groep sangers konsentreer ... | | 17 | Drama : | Produksie: Pillars of Society
Dramaturg: Henrik Ibsen
Regisseur: Thys Heydenyrch
Venue: Scaenateater
Datums & tye:
17 Maart 2010 19h30
18 Maart 2010 19h30
19 Maart 2010 19h30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Vir blokbesprekings van 10 of meer ... | | 11 | Drama : | Produksie: Mielie-Maalie-Maantuig
Dramaturg: Errol Ross
Regisseur: DeBeer Cloete
Venue: Rehearsal Room (Scaenateater)
Datums & tye:
11 Maart 2010 11h00
12 Maart 2010 11h00 & 18h00
13 Maart 2010 10h00
15 Maart 2010 11h00
16 Maart 2010 11h00 & 1800
Besprekings: ... | | 3 | Music : | ETtensuurkonserte
Woensdae, 3, 10, 17 & 24 Maart 2010
Odeion
13:10 - 13:50
Departement Musiek nooi u vriendelik uit na ‘n reeks Etensuurkonserte gedurende Maart.
Aangesien die foyergedeelte van die Odeion tans onder konstruksie is, word konsertgangers vriendelik versoek om ... | | February 2010 | | 6 | Music : | Arnold Bosman Gedenkkonsert
6 Februarie 2010
Anglikaanse Katedraal (St. Georgesstraat)
19:00
Die UV Departement Musiek bied op 6 Februarie 2010 ‘n spesiale gedenkkonsert ter ere van Arnold Bosman, bekende dirigent en pianis, aan. Paslik word hier geleentheid aangebied ter herdenking ... | | 5 | Drama : |
Produksie: My Liewe Meneer Malan
Aangebied deur: Aspris Produksies
Teks: Nico Luwes
Regisseur: Thys Heydenrych
Hulp regisseur: Peter Venter
Plek: Wynand Moutonteater
Datums & tye:
5 Februarie 2010 - 19h30
6 Februarie 2010 - 19h30
8 Februarie 2010 - ... | | 1 | Drama : | Dramafees, 1 - 9 February
Harambe - Seeking for fresh air.
(Dance production)
We leave in the world that is constantly divided by every trick and scheme of the enemy, racial aggression has divided us, culture and religion ... | | January 2010 | | 20 | Music : | Departement Musiek bied ‘n M.Mus. Openbare Eksamenuitvoering in die vorm van ‘n konsert in die Odeion aan. U word vriendelik uitgenooi na hierdie geleentheid.
Woensdag, 20 Januarie 2010 (19:30)
Piet van Rooyen (tjello)
met Lesley-Ann Mathews (klavier), Sharon de ... | | November 2009 | | 29 | Music : | Adventkonsert
29 November 2009
Anglikaanse Katedraal (St. Georgesstraat)
16:00
Ter voorbereiding van die viering van die koms van Jesus Christus, nooi die UV Departement Musiek u na ‘n Adventkonsert in die Anglikaanse Katedraal (St. Georgesstraat, Bloemfontein) op Sondag, 29 November ... | | 27 | Music : | Haydn se Engelse weduwee
‘n Uitvoering van Franz Joseph Haydn se Canzonettas
27 November 2009
Odeion
19:30
Ter afsluiting van die herdenking van Haydn se sterfjaar 200 jaar gelede, bied die UV Departement hierdie spesiale konsert aan.
Gedurende Haydn se ... | | 18 | Drama : | Produksie: My Liewe Meneer Malan
Aangebied deur: Aspris Produksies
Teks: Nico Luwes
Regisseur: Thys Heydenrych
Hulp regisseur: Peter Venter
Plek: Wynand Moutonteater
Datums & tye:
18 November 2009 - 19h30
19 November 2009 - 19h30
20 November 2009 - 19h30
... | | 16 | Music : | Departement Musiek - Openbare Eksamenuitvoerings
Departement Musiek bied ses Openbare Eksamenuitvoerings in die vorm van konserte in die Odeion aan. U word vriendelik uitgenooi na hierdie geleenthede.
Maandag, 16 November 2009 (19:30)
Vuyani Gxavu (B.Mus.Hons. – Tromboon)
met Leonore Kloppers ... | | 8 | Music : | Kerskonsertpiekniek
Odeion Amfiteater
Sondag, 8 November 2009
18:00
Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ‘n Kerskonsertpiekniek aangebied deur studente van UV Departement Musiek. Bring u piekniekmandjie en wees deel van Kerssamesang en –musiek.
Toegang is gratis! Nooi u vriende en ... | | 5 | Music : | Odeion String Quartet
Odeion
5 November 2009
19:30
Die Odeion Strykkwartet het ’n aantal gaskunstenaars genooi vir die laaste uitvoering van dié jaar in Bloemfontein. Daar word met trots aangekondig dat die Junior Odeion Strykkwartet (die violiste Carmi Nel en ... | | October 2009 | | 29 | Music : | Ben Schoeman – Klavieruitvoering
29 Oktober 2009
Odeion
19:30
Ben Schoeman is een van Suid-Afrika se voorste pianiste. In 2008 het hy die gesogte UNISA Vodacom Internasionale Klavierkompetisie in Pretoria gewen en word hy die eerste Suid-Afrikaner ooit om ... | | 28 | Drama : | Production: Uhambo Lwami (E)
Text: Concieved and devised by Kingdom Moshounyane & cast
Director: Kingdom Moshounyane & Bunch Sekhobo
Venue: Scaena theatre
Dates: 27 - 30 October 2009
Time: 19h30
Tickets:
R 30.00 for adults,
R 25.00 for group bookings ... | | 27 | Drama : | Vlieë
Plek: Wynand Mouton-teater
Datums: 27 & 28 Oktober 2009
Tye: 19h30
Teks: Jean-Paul Sartre
Regisseur: Stephanie Brink
Kaartjies:
R 30.00 vir volwassenes,
R 25.00 vir groep besprekings van 10+,
R 20.00 vir studente
R 25.00 vir skoliere/pensionarisse
Kaartjies beskikbaar ... | | 22 | Music : | FSSO Simfoniekonsert
Donderdag 22 Oktober 2009
Odeion
19:30
Solis: Zanta Hofmeyr (viool)
Dirigent: Conrad van Alphen
Die Vrystaatse Simfonieorkes sluit vanjaar se simfoniekonserte die Odeion op ’n hoogtepunt af met die internasionaal bekende dirigent Conrad van Alphen op die podium ... | | 15 | Music : | Spesiale Gala Konsert met die personeel en studente van UV Departement Musiek
- Inhuldiging van prof. Jonathan Jansen -
15 Oktober 2009
Odeion
19:30
Die Departement Musiek bied, as deel van die inhuldiging van prof. Jonathan Jansen as rektor en ... | | 13 | Music : | Kovsie Strykensemble – Etensuurkonsert
Dinsdag, 13 Oktober 2009
Odeion
13:00
U word vriendelik uitgenooi na die tweede uitvoering van die nuutgestigte Kovsie Strykensemble. Die ensemble is aan die begin van 2009 op die been gebring met die oog op strykensemblespelonderrig ... | | 11 | Music : | Deon Lamprecht – Orreluitvoering
Sondag, 11 Oktober 2009
Odeion
16:00
Orrelmusiekliefhebbers kan weer naderstaan vir ‘n skittervertoning deur bekende orrelis, Deon Lamprecht op Sondag, 11 Oktober 2009.
Lamprecht het aan die UV studeer waar hy sy Onderwysdiploma, Kerkorrelisdiploma, B.Mus.-, B.Mus.Hons.- ... | | 8 | Music : |
Suid-Afrikaanse saksofoonkwartet
Donderdag, 8 Oktober 2009
Odeion
19:30
Kom geniet ‘n aand van volronde saksofoonklanke met die Suid-Afrikaanse Saksofoonkwartet!
Hierdie kwartet is vroeg in 2008 gestig en streef uitsluitlik daarna om die uitvoering van die wye verskeidenheid van ... | | September 2009 | | 21 | Drama : | Produksie: Die Wintersprokie
Teks: Anna Neethling-Pohl
Regisseur: Gerben Kamper
Plek: Wynand Moutonteater
Datums: 21 & 22 September 2009
Tyd: 19h30
Kaartjies:
R 30.00 Volwassenes
R 25.00 Pensionarisse, skoliere & studente
R 25.00 Blokbesprekings 10+
R 15.00 Club Theatron lede
Kaartjies ... | | 21 | Music : | Skemerkonsert: Antoinette Lohmann (Barokviool)
Maandag, 21 September 2009
Odeion
18:00
Departement Musiek nooi u vriendelik uit na die laaste gratis Skemerkonsert vir 2009 met Antoinette Lohmann, Matildie Thom Wium (sopraan), John Reid Coulter (klavesimbel) en Jan Beukes (kamerorrel).
Antoinette ... | | 17 | Music : | FSSO Simfoniekonsert
Donderdag 17 September 2009
Odeion
19:30
Solis: Mark Paine (Franse horing)
Dirigent: Chris Dowdeswell
Die briljante Franse Horingspeler Mark Paine is die solis vir die volgende konsert van die Vrystaatse Simfonieorkes. Mark is hoofspeler van die Europese Unie ... | | 11 | Drama : | Produksie: Heidi
Teks: Johanna Spyri
Regisseur: Dr. Pieter Venter
Plek: Scaenateater
Datums: 11 – 16 September 2009
Tye:
11 September: 11h00 & 18h00
12 September: 09h30 & 12h00
14 September: 10h00
15 September: 10h00 & 15h00
16 September: 11h00
Kaartjies:
... | | 10 | Music : | Odeion Lentefees 2009
Departement Musiek nooi jou vriendelik uit om die koms van die lente met musiek te vier! Bespreek nou om die vier gratis Lentefeeskonserte by te woon. Skakel Ninette Pretorius vir plekbespreking (tel. 051 - 401 2504).
DONDERDAG, ... | | Augustus 2009 | | 28 | Drama : | Produksie: Brakanjan
Teks: Alyzzander Fourie
Regisseur: Gerben Kamper
Plek: Wynand Moutonteater
Datums: 28 & 29 Augustus 2009
Tye: 11h00
Kaartjies:
R 20.00
R 15.00 Groepsbesprekings 10+
Kaartjies beskikbaar by Computicket (Mimosa Mall & enige Checkers) of by die deur.
TERUG ... | | 27 | Music : | UV Departement Musiek bied aan
Russiese sopraan EVGENIA GREKOVA en IRINA PURYSHINSKAJA (klavier)
Donderdag, 27 Augustus 2009
Odeion
19:30
Die Russiese sopraan, Evgenia Grekova (gebore in Kurgan) het Suid-Afrika vir die eerste keer in 2006 besoek om aan die ... | | 25 | Drama : | Rugby, die Ga(y)me
25-29 Augustus 2009
Scaena-repitisielokaal
19:30
“Rugby, die Ga(y)me”, is geskryf deur bekroonde jong skrywer, Ilne Fourie. Hierdie is Fourie se eerste poging tot die skryf van ‘n eenman-vertoning en vertel die verhaal van Jottie, ‘n jong seun ... | | 18 | Drama : | Produksie: Spokie Snygans maak sy buiging
Teks: Jeanne Goosen
Regisseur: Gerben Kamper
Plek: Scaenateater
Datums: 18, 19 & 21 Augustus 2009
Tye: 19h30
Kaartjies:
R 30.00 Volwassenes
R 25.00 Pensionarisse, skoliere & student
R 25.00 Groepsbesprekings 10+
R 15.00 Klub ... | | 17 | Music : | Haydnskemerkonserte
Maandae, 17 & 31 Augustus 2009
Odeion
18:00
Departement Musiek nooi u vriendelik uit na twee gratis skemerkonserte gedurende Augustus. Twee van die Departement se personeellede, John Reid Coulter (fortepiano) en Dana Cilliers (klavier), gaan sorg vir ‘n genotvolle ... | | 6 | Music : | Die Departement Musiek
Gratis etensuurkonsert
Internasionale Jazz saksofoonster, Brian Hogg
Donderdag 6 Augustus 2009
13:00
Odeion Amfiteater
Brian is reeds vir die afgelope twee weke as gasdosent by die Departement Musiek betrokke met die afrig van onder andere die ... | | July 2009 | | 27 | Music : | “THE BOW PROJECT”
met die “Nightingale String Quartet” van Denemarke en Mantombi Matotiyana
26 Julie 2009
Odeion
16:00
Die UV Departement Musiek bied die derde Spesiale Projekkonsert van 2009: THE BOW PROJECT, aan.
“The Bow Project” is in 2002, ... | | 14 | Drama : | Eietyds Vrystaats
‘n Uitstalling van onlangse werke deur plaaslike kunstenaars
in die Johannes Stegmann-kunsgalery, Biblioteekgebou
14 – 30 Julie 2009
Tye gedurende die Volksblad-kunstefees: 10:00-17:00
Daarna normale galery-ure 08:30-16:30
Navrae: Arie Kuijers (kurator)
051 401 2706
| | June 2009 | | 26 | Drama : | Produksie: Die Dokumente
Teks: Prof. Hennie van Coller
Regier: Prof. Nico Luwes
Lokaal: Wynand Mouton Theatre
Datums & tye:
26 Junie 2009 - 18h00
27 Junie 2009 - 19h30
Kaartjies:
R 30.00 Volwassenes
R 25.00 Pensionarisse, skoliere & studente
R ... | | 23 | Drama : | Dubbelloop
‘n Keur uit twee korporatiewe kunsversamelings: die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en die
Universiteit van die Vrystaat
Kunsgalery, Eeufeeskompleks
23-26 Junie 12:00 – 14:00
Tydens die Volksblad-kunstefees
14-18 Julie 10:00 – 17:00
en vanaf 20-30 Julie 11:00-15:00
... | | 11 | Music : | FSSO VIRTUOSI
Donderdag 11 Junie 2009
Odeion
19:30
FSSO 12 Tjelliste & FSSO Big Band
Die volgende FSSO konsert beloof om ’n opwindende en prettige een te wees. In die eerste helfte van die konsert speel twaalf tjelliste saam en ... | | 10 | Drama : | Produksie: Mure
Taal: Afrikaans
Teks: Marcelle
Regisseur: DeBeer Cloete
Venue: Scaenateater
Datum: 10 - 12 Junie 2009
Tyd: 19h30
Ouderdomsbeperking: PG16 (TGS)
Kaartjies:
R 30.00 Volwassenes
R 25.00 Pensionarisse, skoliere & student
R 25.00 Groepsbesprekings 10+
R 15.00 Klub Theatron ... | | 4 | Music : | PERSONEELKONSERT
4 Junie 2009
Odeion
19:30
Die eerste van die jaarlikse personeelkonserte deur die Departement Musiek vind op 4 Junie 2009 plaas. Soos in die verlede, bied dit iets vir elkeen se smaak. Die kunstenaars wat meedoen aan hierdie konsert ... | | May 2009 | | 30 | Drama : | Produksie: Repelsteeltjie
Teks: Thys Heydenrych
Regisseur: Thys Heydenrych
Venue: Rehearsal Room, Scaena kompleks
Datums & tye:
22 - 23 & 25 - 27 Mei 2009
Vrydag 22 Mei - 11h00 & 18h00
Saterdag 23 Mei - 11h00
Maandag 25 Mei ... | | 30 | Drama : | Produksie: Repelsteeltjie
Teks: Thys Heydenrych
Regisseur: Thys Heydenrych
Venue: Rehearsal Room, Scaena kompleks
Datums & tye:
22 - 23 & 25 - 27 Mei 2009
Vrydag 22 Mei - 11h00 & 18h00
Saterdag 23 Mei - 11h00
Maandag 25 Mei ... | | 28 | Music : | SIMFONIEKONSERT
Donderdag, 28 Mei 2009
Odeion
19:30
Solis: Peter Martens (tjello)
Dirigent: Allan Stephenson
Beethoven se gewilde Simfonie no. 6, alom bekend as die “Pastorale Simfonie”, is die hoofwerk op die program van die volgende FSSO konsert . Nie net ... | | 26 | Drama : | Produksie: Yerma
Dramaturg: Fredrico Garcia Lorca
Regisseur: Stephanie Brink
Venue: Wynand Moutonteater
Datum: 26 - 29 Mei 2009
Tyd: 19h30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Kaartjies:
R 30.00 Volwassenes
R 25.00 Pensionarisse, skoliere & student
R 25.00 Groepbespreking van ... | | 24 | Music : | UV Departement Musiek bied Spesiale Projekkonsert I & II aan:
Odeion Strykkwartet - “Hooked on Haydn”
17 & 24 Mei 2009
Odeion
16:00
Die Odeion Strykkwartet is in 1991 gestig en is die enigste residentkwartet aan ‘n SA-universiteit. Die kwartet ... | | 22 | Drama : | Produksie: Repelsteeltjie
Teks: Thys Heydenrych
Regisseur: Thys Heydenrych
Venue: Rehearsal Room, Scaena kompleks
Datums & tye:
22 - 23 & 25 - 27 Mei 2009
Vrydag 22 Mei - 11h00 & 18h00
Saterdag 23 Mei - 11h00
Maandag 25 Mei ... | | 21 | Drama : | Produksie: Don’t shoot the messenger (Engels)
Teks: Prof. Nico Luwes
Regisseur: Prof. Nico Luwes
Venue: Wynand Moutonteater
Datums & tye:
Oggendvertonings
21 Mei 2009 - 10h30 (Gratis vertoning vir publiek)
22 Mei 2009 - 10h30 (Gratis vertoning vir publiek)
23 ... | | 17 | Music : | UV Departement Musiek bied Spesiale Projekkonsert I & II aan:
Odeion Strykkwartet - “Hooked on Haydn”
17 & 24 Mei 2009
Odeion
16:00
Die Odeion Strykkwartet is in 1991 gestig en is die enigste residentkwartet aan ‘n SA-universiteit. Die kwartet ... | | 13 | Music : | UV Departement Musiek bied aan
Haydn Trio Eisenstadt
Woensdag, 13 Mei 2009
Odeion
19:30
Die Haydn Trio Eisenstadt (gestig in 1992) is een van Oostenryk se voorste kamermusiekensembles. ‘n Vol konsertskedule asook die groot aantal CD-opnames is klinkklare bewys van ... | | 7 | Drama : | Produksie: Boom!
Regie: Adriaan Meyer
Teks: Nataniël
Kostuums: Errol Arendz
Stelontwerp: Strijdom van der Merwe
Datum:
6 Mei - 19h30
7 Mei - 19h30
8 Mei - 14h30 & 19h30
Venue: Scaena-teater
Kaartjie-pryse: R 65.00 / R 35.00 vir Klub Theatron lede
... | | 7 | Music : | UV Departement Musiek bied aan
A Handful of Keys
met Roelof Colyn & Jonathan Roxmouth
Donderdag, 7 Mei 2009
Sand du Plessis Teater
19:30
Dit is uiteindelik hier! “A Handful of Keys”, geskep deur die beroemde Ian von Memerty (van ... | | April 2009 | | 29 | Music : | KOVSIE STRYKENSEMBLE – Etensuurkonsert
Woensdag, 29 April 2009
Odeion
13:00
U word vriendelik uitgenooi na die eerste uitvoering van die nuutgestigte Kovsie Strykensemble. Die ensemble is aan die begin van 2009 op die been gebring met die oog op strykensemblespelonderrig ... | | March 2009 | | 26 | Drama : | Produksie: Don’t shoot the messenger!
Dramaturg: Nico Luwes
Regisseur: Nico Luwes
Venue: Wynand Moutonteater
Datum: 25 & 26 Maart 2009
Tyd: 19:30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
‘n Nuwe allegoriese toneelstuk uit die pen van Prof. Nico Luwes "Don’t ... | | 25 | Drama : | Produksie: Dis ek, Anna
Skrywer: Elbie Lotter (skuilnaam)
Dramaturg: Anelle Bester
Regisseur: Pieter Venter
Venue: Scaena-teater, UV
Datum: 25-27 Maart 2009
Tyd: 19:30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Ouderdomsbeperking: 14 jaar
Kaartjies: R50 vir volwassenes en R35 vir ... | | 20 | Drama : | Produksie: Wilder as die Wildtuin
Dramaturg: DeBeer Cloete
Regisseur: DeBeer Cloete
Venue: Rehearsal Room (Scaenateater)
Datums & tye:
20 Maart 2009 11h00 & 18h00
21 Maart 2009 10h00 & 12h00
23 Maart 2009 10h00
24 Maart 2009 10h00 & ... | | 18 | Drama : | Produksie: Die Potlooddief en die Engel
Dramaturg: A.S van Staden
Regisseur: Pieter Venter
Venue: Scaenateater
Datum: 18-20 Maart 2009
Tye 18 Maart 2009 19:30
19 Maart 2009 19:30
20 Maart 2009 11:00
20 Maart 2009 19:30
Kaartjies:
R 25.00 ... | | 17 | Drama : | Produksie: Die Seemeeu
Dramaturg: Anton Tsjechow
Vertaler: Andre P Brink
Regisseur: Gerben Kamper
Venue: Wynand Moutonteater
Datum: 17-20 Maart 2009
Tyd: 19:30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
“Laat alles op die verhoog net so ingewikkeld wees, en tegelyk net ... | | 14 | Music : | Simfoniekonsert
14 Maart 2009
Solis: Bryan Wallick (klavier)
Dirigent: Chris Dowdeswell
Odeion
19:30
Grieg se bekende Klavierkonsert in a mineur word deur die Amerikaanse pianis Bryan Wallick saam met die Vrystaatse Simfonieorkes onder leiding van Chris Dowdeswell uitgevoer met die ... | | 5 | Music : | UV Departement Musiek bied aan
Wim Viljoen – Orreluitvoering
Donderdag, 5 Maart 2009
Odeion
19:30
Orrelmusiekliefhebbers kan gerus nader skuif wanneer geliefde SA-orrelis en wenner van twee internasionale orrelkompetisies (in Chartres en Nürnberg), Wim Viljoen, op 5 Maart 2009 ‘n ... | | 2 | Drama : | Produksie: MIS deur Reza de Wet
Regie: Michelle Luwes
Venue: Wynand Moutonteater (UV-kampus)
Datum: 2 – 6 Maart 2009
Tyd: Sien onder
Besprekings: Computicket of Izami Bloemiste
MIS deur Reza de Wet
Met spellers soos Alec Debbo – voormalige 7de ... | | February 2009 | | 26 | Music : | Simfoniekonsert
Donderdag, 26 Februarie 2009
Solis: James Grace (kitaar)
Dirigent: Chris Dowdeswell
Odeion
19:30
Kaartjies by Computicket www.computicket.com
Die uitstekende kitaarspeler James Grace is die solis in Rodrigo se wonderlike Concierto de Aranjuez wat deur die Vrystaatse Simfonieorkes onder ... | | 6 | Drama : | Enige Iemand vir Ontbyt?
Wanneer Shirley se vriendin Jane besluit om ‘n aand van plesier te reël met ‘n jong man wat sy by die muurbalklub ontmoet het, is Shirley maar net te gretig om haar huis vir Jane te ... | | 5 | Drama : | Enige Iemand vir Ontbyt?
Wanneer Shirley se vriendin Jane besluit om ‘n aand van plesier te reël met ‘n jong man wat sy by die muurbalklub ontmoet het, is Shirley maar net te gretig om haar huis vir Jane te ... | | 4 | Drama : | Enige Iemand vir Ontbyt?
Wanneer Shirley se vriendin Jane besluit om ‘n aand van plesier te reël met ‘n jong man wat sy by die muurbalklub ontmoet het, is Shirley maar net te gretig om haar huis vir Jane te ... | | 3 | Drama : | Enige Iemand vir Ontbyt?
Wanneer Shirley se vriendin Jane besluit om ‘n aand van plesier te reël met ‘n jong man wat sy by die muurbalklub ontmoet het, is Shirley maar net te gretig om haar huis vir Jane te ... |
|
|
|
|
|
|